Vra gerus

Wie is ons?

Ons verwelkom enigiemand wat belangstelling het in die geskiedenis van Stellenbosch en naliggende omgewing. Kom maak gerus ‘n draai by ons argief om te sien wat beskikbaar is, of om te deel in die historiese uitstalling.

Stellenbosch 1776

Oomblikke vasgevang in geskiedenis

Onlangse nuus

Kasboek transkripsie DVD

(Die Kasboeke van die “Collegie van Landdrost en Heemraden van de Colonies Stellenbosch en Drakenstein” 1688 tot 1724; ‘n DVD met transkripsies en verduidelikende aantekeninge, deur Sasa en Ockert Malan) …

50-jr Herdenkingsbundel

(deur Marten Grundlingh en Johan de Villiers) In Januarie 2017 het die bestuur van die Heemkring oorweging begin skenk aan die herdenking van die Heemkring se 50ste verjaardag (2018). Een …