Membership/Lidmaatskap
Lidmaatskap van die Heemkring is oop aan enige persoon wat hom/haar vereenselwig met die bewaring van die kultuurgeskiedenis van alle kulture van Stellenbosch en distrikte. Ledegeld beloop tans R50 per jaar en is betaalbaar aan die Sekretaris, me Alta Wagener. / R50 payable to the Secretary, Ms Alta Wagener